Laaste week vir inkrywing

Ons soek nogsteeds na die bruid van elke dekade. Stuur ‘n foto en ‘n kort storie oor jou troue.

Die wenner gaan op my onkoste lekker uiteet.

Kompetisie sluit einde November. Laat waai.

1 Comment »

  1. meermin Said:

    nee jong ek besit nie ‘n trou foto van my en my eks nie, en van my en die vark nog minder !!


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a comment