Steve en Natasha – die einde

Nie alle troues het ‘n happy ever after einde nie. My hart is baie seer vir julle albei.

Ek sien gewoonlik net die paartjies as hulle met sterre in hul oë trou aan mekaar belowe. Daarna is hulle weer weg uit my lewe en doen hulle hul eie ding. 

Dink vir ‘n oomblik hoe naar dit sal wees as elke ding wat jy binne jou huwelik doen of oorkom op die koerant en tydskrif voorblaaie uitgebassuin word. Sou jy dit kon verdra?

Sterkte vir julle.

7 Comments »

  1. neykie Said:

    Dis nie ‘n lekker ding om te skei nie ek sien dit elke dag van my lewe en beleef dit met baie emosies. Op ‘n foto in die beeld saterdag kan mens die hartseer in haar oe sien, dan wonder jy…..

    sterkte vir die hofmeyer’s deur hierdie swaar tyd.

  2. boendoe Said:

    Amen. DIs baie sad.

  3. White Knight Said:

    Dagse

    Enige een wat dink dis “nice” om te skei maak een morawiese groot fout. Ongeag die omstandighede, dis hel vir die partye wat direk betrokke is affek hordes mense daarbuite se lewens on hulle.

    Genade, liefde en verdraagsaamhied is al wat hulle help in sulke tyd.

    GRoete

  4. Wipneus! Said:

    Sterkte ook van my vir almal betrokke.

    Ek stem saam met Knight, genade, liefde en verdraagsaamheid is al wat hulle nou nodig het …..

  5. meermin Said:

    Sterkte vir Natasha, my hart bloei so vir haar!!!

  6. Pikkelik Said:

    Sterkte vir hulle albei en hulle kinders. En mag ‘n mens hoop dat die publiek en die media hulle tog nou om liefdeswil sal uitlos dat hulle hulle wonde in vrede en rustigheid kan kans gee om te genees….

  7. Dellie Said:

    Ja nee, egskeiding is nie vir sissies nie. Sterkte aan al die partye.


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a reply to neykie Cancel reply