Wie is die gompies?

Kom ons kyk wie kan al die gompies uitken.

2 Comments »

  1. Alta Said:

    Ek het hierdie blog vandag vir die eerste keer ontdek en ek het al die inskrywings van Januarie 2008 af gelees. Ek het dit so geniet. Nie alleen is jy skynbaar ‘n uitstekende fotograaf nie maar jy het werklik talent om ‘n storie te vertel dat dit voel asof ek dit beleef. Hoop daardie boek gaan gou beskikbaar wees. Alta Bloemfontein

  2. meermin Said:

    Hallo jy jammer ek skeep so af, maar ons is toe onder die werk. Sal probeer opvang een of ander tyd!

    Geniet die dag.


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: