Inskrywing – Bruid van alle dekades

Ons troudag was op die 27ste September 2008 gewees.  Dit was verseker ‘n dag om te onthou!

Dit was absoluut 5 jaar se wag die moeite werd!  Die dag waaroor ek solank gedroom het, het uiteindelik ‘n realiteit geword.  Ons is deur ‘n brand met ons 1ste onthaal saal, spanning van als oor koop en nog meer.
Maar ten spyte van als het ons aanhou lag en het ons ‘n nuwe lewe saam begin

Minette Engels (Voorheen Myburgh)

3 Comments »

  1. Karl Said:

    Dankie Minette en baie geluk.
    Jou keuse van rok is perfek gewees.
    Let op hoe daai glimlag amper reg rondom gaan.
    Karl

  2. meermin Said:

    Pragtige rok!

  3. Dellie Said:

    Jy het pragtig gelyk! Baie geluk!


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: