Reënweer

Baie troues loop deur onder reënbuie. Dit word gesien as ‘n blessing op jou dag, maar vir jou fotograaf kan dit ‘n nagmerrie wees, veral as hy nie sy job ken nie.

Plan B is noodsaaklik vir enige troue, so as dit reen het jy reeds ‘n ander shoot in gedagte. Bring uit die sambrele en geniet die reen. Laat bruid en gompie in die water speel, onder hul sambreel skuil, loer deur ‘n vesnter na die reen buite – geniet die weer eerder as om dit as ‘n probleem te sien.

Lekker romantiese fotos is moontlik en jou egpaar sal dit nog lank onthou.

Bruide, moenie nou priss wees met daai rok nie. Dit gaan vuil en nat word, so ook jou hare. Geniet dit. Dit beteken egter nie jy moet in ‘n tropiese storm in die reen rondstaan nie.

Stuur vir ons bietjie julle reenweer stories.

2 Comments »

  1. meermin Said:

    Ons was so twee jaar terug op vriende van ons se dogter se troue, dit was warm, bloedig warm, sit nog so in die kerk, toe die weer dreun, van iewers af het hierdie reènbui geval!! En glo my dit het gesous, ons almal was watersop nat toe ons in ons karre klim!! Die foto sessie was toe nou nie juis ‘n sukses nie, weet nie eers waar hulle toe gaan foto’s neem het nie!! Die arme bruid het watersop nat en yskoud die saal binne gestap met haar somersrokkie aan. Gelukkig was dit heel warm in die saal, en kon sy ontdooi!

  2. Pikkelik Said:

    Nog nooit so daaraan gedink nie.


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: