Nog ‘n week, nog vreemde mense

Ons begin die week met vreemde mense, dan voel ons beter oor ons self.

As jy een van die vreemde mense is, dankie dat jy in jouself glo en jou unieke jy met ons deel.


Bruid se gompie bou goeters wat werk, maar sy bioniese slang wat die ringe inbring is nogal heel uniek.

5 Comments »

  1. meermin Said:

    Nee vir die eerste twee, dit is niks mooi nie!! En die laaste ene, nee spaar my dit ook!!

  2. Dellie Said:

    Ek wonder nogal wat was op die spyskaart vir die eerste troue…

  3. Pikkelik Said:

    Daai derde een se handjies lyk nogal of dit Ouboet kan wees!!!! Hy sal ook so ietsie try.

  4. Wipneus! Said:

    🙂

  5. TristonJ Said:

    😯 sê my daai eerste een was n halloween joke!! lol… maar die slang is great.


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: