Rooi kolletjies op my skerm

Ek sien waar almal woon deur die rooi kolletjies op my tracking system, maar wie is julle?

Gooi ons jou naam en waar jy woon asseblief. Sê ok sommer of jy getroud, enkelopend of geskei is?

Ons wag in spanning.

Lekker naweek almal en vir die wat hierdie naweek trou: God bless en geniet elke oomblik daarvan.

Karl

Klaar gepraat

10 Comments »

  1. neykie Said:

    Naam: René
    Bly te Vanderbijlpark
    En is nog gelukkig single

    Geniet jou naweek ook:lol:

  2. meermin Said:

    Ek is ekke Meermin bly lekker in die water, dit is so lekker koel hier onder!!

    Bly in PTA!

  3. Pikkelik Said:

    Ag nee Karl, het jy nie geweet Pikkelik bly in ‘n BLIK nie? Dis alles daar in die blik man… wie hard genoeg soek sal vind! Lekker naweek.😆

  4. Marina Said:

    My voetertjies stap in Centurion.
    Happily married!!! (25jr!!!!!!)

  5. JustGekko Said:

    Name: JustGekko
    Woon in Fort Lauderdale, Florida, USA
    Gelukkig getroud.

    Ek is mal oor jou blog, Karl.

  6. Mariska Said:

    Naam: Mariska
    Woon in Ratoath Ierland
    Is getroud – 6 jaar

    Jou blog en inskrywings is die hoogtepunt van my dag!!!

  7. Dellie Said:

    Dellie, gelukkig getroud, en woon in Welkom. Vrystaat!😆

  8. Adrie Said:

    Adrie, ‘n ongeneeslike blogoholic.

    Petoorsdorp.

    Ek het nog nie my varkies verloor nie (single)

  9. Zelle Said:

    Rustenburg, getroud. (weet nie van gelukkig nie lol)

  10. internet Said:

    woon is witbank trou binnekort volgende maand die 15 december is baie gelukkig


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: