Hoe mee dae hoe meer dinge

Julle is omtrent ‘n kreatiewe klomp. Baie dankie vir jul insette. Ek geniet dit terdeë.

Laat waai met daai inskrywings vir ons bruid van die dekade kompetisie.

Gebruiklik vaar ek die week in met nog fotos wat my nogal laat wonder oor troufotograwe daarbuite? Wel, elke oukie vir sy koukie. Geniet.

Oink

Ai mevrou

Oeps

Benoni

Charlene het stilletjies in Benoni getrou.

5 Comments »

  1. Meermin Said:

    Neeee sies met daai vark kop, sies sies, ek is sommer nou goed naar, daar is nie ‘n manier hoe ek naby daai ding wil sit nie, ek sal hele tyd opbring! Nee nie vir my nie.

  2. Wipneus! Said:

    Die bruid wat dans het my lekker laat giggel!!!

  3. neykie Said:

    hmmm bring nog ‘n worsbroodjie… dankie

  4. Marina Said:

    Goeie genade!!??? hie hie hie!!!

  5. Dellie Said:

    Is dit die bruidegom wat daar by die rokende kar uithang??? Miskien het hy nog ‘n varkie daar agter inni boot wat besig is om te rook…😆


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: