Praktiese vroue trou altyd dromers

Practical

Ek kyk altyd na egpare en probeer sien wie nou wat in wie gesien het. Dan vra ek hulle om seker te maak ek het reg gerraai. My sukses staan op so 60% sovêr.

Hier is ‘n paar kombinasies wat ek al teëgekom het:

1. Praktiese vrou – dromer man

2. Sport vrou – slim man

3. Onderwyser vrou – man wat met sy hande kan werk

4. Slim vrou – aantreklike donkerkop man

5. Dromer vrou – romantiese man

6. Beeldskone vrou – ryk man

7. Kunstenaar vrou – amptenaar man

Laat weet ons julle kombinasie laat ons sien of in die kol is hier.

4 Comments »

  1. Dellie Said:

    Ek en Liefie is min of meer nommer 3. Nou. Nie toe ons net getroud is nie!

  2. meermin Said:

    Is dit tekkies wat hierdie bruid aan het saam haar trourok?

  3. Adrie Said:

    Die onderwyser storie het ek al gesien, maar ek dink dit is in 10 % van die gevalle waar. Seker ‘n goeie 30 % van onderwysers trou met onderwysers. Onderwyseresse trou ook graag met professionele mans. Onderwysers trou of met admin dames of onderwyseresse. O ja, in die platteland is baie onderwyseresse met boere getroud.

  4. Marina Said:

    Toe ons getroud is was dit ook nr 3.


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: