Wie het gesê ?

Wie bepaal hoe jy op jou troudag handel en wandel? Wie besluit oor wat gaan gebeur en hoe gaan alles lyk?

Daar is mense wat heeltemaal wegbeweeg van die gewone en doen net wat hulle wil. Bravo vir julle. Kyk net hierdie sexy troufoto as ‘n voorbeeld:

Wel nou ja

Dan is daar die tema mense wat hul tema tot elke prys sal laat uitspeel:

Ridder

Party kere kry gompie ok sy wens:

Biertoring

En dan die vele prinsesse vir die dag. Hier is seker een van ons grootste prinsesse:

Patricia Lewis

En die dag to Heidi uiteindelik vir Peter gevat het, het die fotograaf toue en bergklimskoene nodig gehad:

Heidi en Peter

4 Comments »

  1. Dellie Said:

    Oor die eerste foto het ek nou lekker gegiggel!😆

    Die laaste ene is stunning, maar BAIE waaghalsig. Net een ou voetfoutjie… eina!

    Lekker naweek!

  2. neykie Said:

    eerste fotos is briljant mens sien mos nooit sulke dinge nie en soos dellie se laaste ene is stunning verby.

    Lekker naweek

  3. meermin Said:

    Nee kyk daar is nie ‘n manier hoe enige iemand my op daai punt van die berg (Rots) gaan kry nie, vergeet dit!! Dit gaan nie gebeur nie!! SHAME MAN die ou in die eerste prentjie, is dit senuwees of het hy genuine ‘n omgekrapte maag?? Lyk of die bruid haar neus staan en toe knyp!

    Lekker naweek.

  4. Pikkelik Said:

    Die foto’s is classic… Ek wonder waar die fotograwe of is dit die paartjies aan al die idees kom?


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: