Nuwe tendens

Brand bruid

In ons wêreld waar niks eintlik nuut is nie, kom bruide en troufotograwe vorendag met ‘n nuwe tendens. In Amerika noem hulle dit ‘trashing your gown.’

Bruide trek na hul troues weer hul rokke aan en rol in die modder daarmee, swem in riviere, gaan speel paintball, stoei in olie. Die lys is so lank soos die mens se verbeelding. Fotograwe het ‘n baie prettige tyd en kry fotos wat nogal dramaties lyk.

Nou wil ek weet – wat sal jy met jou rok wil aanvang ?

5 Comments »

  1. Marina Said:

    hie hie wat van bungie jump….rok oor die kop??😉

  2. Pikkelik Said:

    Definitief valmskermspring. As die shoot nie oopgaan nie is die rok wyd genoeg om as nog ‘n shoot deur tegaan!

  3. Dellie Said:

    Amazing foto!

    Paintball speel klink vir my lekker, en dink net die oulike vlekke op die rok…😉

  4. Adrie Said:

    Ek sal ook paintball wil speel. Ek moet seker eers ‘n rok kry.

  5. meermin Said:

    Pragtige foto!


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: