Wat dink sy ?

Vertel ons wat die bruid dink.

karate-wedding-721982.jpg

9 Comments »

  1. mnr.muller Said:

    Skoppensboer!

  2. mnr.muller Said:

    Dis goed dat sy haar voet neersit.

  3. meermin Said:

    voor jy jou hande vir my lig skop ek jou van jou voete af ((sharks))

  4. boendoe Said:

    Laat ons net die rangorde van die begin af regkry. EK is baas, en JY is klaas.

  5. sonneblomseplekkie Said:

    Weet nie wat sy dink nie, eks net jammer vir die ou aan die ontvangkant met daardie punt skoene😀

  6. Dellie Said:

    Wat SOEK daai pantie in jou sak???

  7. Pikkelik Said:

    Baie skerp Dellie! Hehehehe!
    “Jy wil WAT vanaand????”

  8. neykie Said:

    ek moet sê dis alles een GROOT fout

  9. Emil Said:

    Hierdie is joune vir ewig.


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: