Bruide van alle dekades gesoek

Dames, ons wag in spanning om julle hier te sien. Skryf in vir ons bruid van alle dekades kompetisie.

Stuur vir ons ‘n foto 420 x 250 pixes @ 72Dpi en vertel ons van jou troue in 50 woorde. Stuur inskrywings na : karlsteynphotography@vodamail.co.za

Die sluitingsdatum is 18 Desember 2008 en die wenner ontvang ‘n splinternuwe digitale trou album asook ‘n Romantiese ete vir twee wat ons sal betaal.

Tot ons weer sien

Karl

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: