Era – 2000

 

 Chantel olivier

Bottertjie

10 April 2004

Ek is in ‘n sprokies-prinses omtower (my baas het gesê hy het my nog nooit so mooi gesien nie!). Met ‘n droom-troue en ‘n “prince-charming” het ons ons belofte: to have and to hold forever and ever” voor 150 familie en vriende afgelê.
Die onthaal was so lekker dat my ma die ligte 3-uur die oggend moes afsit en vir die mense vra om huis toe te gaan!

5 Comments »

  1. boendoe Said:

    Botter, jy het stunning gelyk!

  2. Dellie Said:

    Ek stem Boendoe!

  3. Bottertjie Said:

    Ag, shucks, thanks julle!

  4. Roer Said:

    Bottertjie, BAIE mooi. Wie’t jou rok ontwerp? Ek vermoed jy, want jy’s so kreatief. Dis stunning!

  5. Zee Said:

    Sjoe Botterjie, STUNNING!🙂


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: