Die toring val van die berg af

Ons 3G toring het van die berg afgeval. Seker nie lekker vasgemaak nie, maar Vodacom het na 27 oproepe, drie woede uitbarstings en ses dreigemente my uiteindelik gehelp.

Reken my, daar is nie genoeg 3G kliente in my omgewing om dringende herstelwerk te doen nie.

Maar hier is ek weer.

Dankie Botterjie vir jou inskrywing. Jy lyk fab in daai rok van jou , hou baie van die detail.

Laat waai dames, ons brand om julle almal hier te sien.

Karl

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: