Era – 2000’s inskrywing

liandra
Bruid : Liandra
23 Februarie 2006
My troue was baie romanties en die dag was perfek. Ons is op Swellendam getroud.
Lekker onthaal in die skousaal. My rok is vir my gemaak deur ‘n vriendin.
My fotograaf was Karl, wat hierdie blog skryf. Hello Karl!

1 Comment »

  1. Karl Said:

    My magtig, hello Liandra.
    Is dit al tyd vir die doop fotos hehehehehe.
    Dankie vir jou inskrywing maar ek sal jou moet diskwalifiseer – kan nie my eie werk beoordeel nie.
    Karl


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: