Gompie gesoek

Hierdie week begin ons kyk na gompies – goeies, mooies en wat hulle kan dra na die troue toe. Dit is ‘n algemene gevoel, let wel, gevoel en nie klagte nie – dat gompie niks met die troue uit te waai het nie en net moet opdaag. Ek dink almal is gelukkig met die gevoel.

Tot later. Geniet maar solank die gompie wat meeste vrouens so effens lam laat voel.

Brad Pitt

1 Comment »

  1. boendoe Said:

    Ek weet nie waar ek van die wa afgetuimel het nie, maar ek het jou blog vanoggend eers ontdek, en dit het vir my eerste lag van die dag gesorg! Baie oulik (en snaaks!)


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: