$ money $ money $ money $

Die Trump het weer vrou gevat – wel ‘n tyd gelede al, maar daar word nou nog daaroor gepraat in New York. “Donald trump het Hollywood na New York gebring vir die dag”.

Jy is gehuur Malania

Skares mense het al van vroegdag af begin vergader voor die kerk. Glansmense het kleur verskaf, maar die seremonie het geen uitspatighede gehad nie. Melania het haar voet neergesit toe the Trump man hul huwelik lewend wou uitsaai op sy eie TV netwerk.

Die bruid het ‘n rok gedra van $2000 000 wat 50 pond geweeg het. Haar juwele – geskenke van Trump, het $8 miljoen se skitterwit diamante ingsluit, maar sy het dit nie gedra nie.

Melania se rok

Maar wee, die onthaal het geen koste ontsien nie. $4.2 miljoen dollar is spandeer op ‘n geleenteheid in een van Trump se vele Bal sale.

Voorbereidings in die balsaal

Die gaste het net die beste gekry en die partytjie het tot sonop aangehou. Die troukoek is gemaak deur Grand Mariner Liqueurs. Perfekte sjokolade truffels met ‘n likueurtjie binne in. kon net pret wees.

Trump koek

Uitstekende besigheidsman wat Trump is, het hy dit reggekry om ‘n wins te maak uit sy troue. “It’s not personal, it’s business.”

2 Comments »

  1. Dellie Said:

    Eish, sou wat wou gee vir ‘n happie van daai troukoek! Njammie!

  2. sonneblomseplekkie Said:

    Hy het wins gemaak sê jy…lol Ja Dellie, ek stem vir stukkie van daai koek…kan net lekker wees😉
    Gtoete
    Sonneblom


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: