Totsiens Shaun Pollock

Shaun and his wife

Mense wat met mense trou wat hul lewens totaal en al verbeter is en bly ‘n inspirasie vir diegene wat die groot stap oorweeg.

Ek haal my hoed af vir die bruide van sportslui soos Shaun Pollock. Hierdie vrouens deel hul mans met de nasie en soms die wêreld. Hulle sit ‘n groot deel van hul lewens langs sportvelde en ander tye alleen by die huis met die kinders. Maar hulle ondersteun hul mans met ‘n passie.

Dan aan die einde van sy loopbaan, bedank hy almal in die sportwêreld, maar hou hy die spesiale dankie vir sy ‘Number one fan” sy vrou.

Dit sal goed gaan met die Pollocks vorentoe, want hul huwelik is deur die stress toets.

More kyk ons na……

Bekende bruide van ons tyd. Wat het hulle aangehad en hoe is hul troues anders as die gewone mens sin.

Hier is ‘n raaisel:

Sy het die wêreld se bekendste bruid geword

Hierdie kleintjie het die wêreld se bekendste bruid geword. Wie is sy ?

Sien more

4 Comments »

  1. Die kleintjie in die prêm is Diana, nie waar? Haar bruidegom het gou suur geraak toe sy meer gewild as hy geraak het.

  2. TristonJ Said:

    ek dink ook dit is Diana…

  3. Dellie Said:

    Jip, dis Lady Di, daai ene…


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: