Archive for October, 2011

En ek is terug!

Hallo almal. Ek is weer terug. So baie het verander vandat ek laas hier geskryf het.

Ek is dae 64 dae weg van my finale trek Australie toe. Ek gaan in Melbourne bly en werk reeds in die troubedryf in Australie. Sjoe hulle is ‘n besige lot daar. Hulle het ook fantastiese inligting en ‘n totaal en al anders uitkyk op troues. Loer gerus in by my nuwe blog : http://www.brideonline.com.au/bride-blog/ (ongelukkig in Engels). Julle kan egter julle kommentaar in Afrikaans plaas .

Op hierdie blog sien julle sommer baie nuwe idees en goeters wat die lot in Australie doen as hullew trou.

Kort voor lank vertel ek julle van die histeriese oomblikke wanneer Suid Afrikaners Ausie troues bywoon. Glo my, dit werk nie altyd lekker nie. Die twee groepe probeer mekaar eintlik dood kuier met rampsoedige gevolge.

Ons praat weer.

Carl

 

Laat weet waar julle nou is en wat alles verander het in die laaste 12 maande.

 

Karl

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.