Na amper ‘n jaar van harde werk en baie spaar, is ek weke weg van die loodsing van my boek.
Dit is voorwaar iets wat elke bruid, toekomstig of verlede tyd sal laat lag tot by trane.
Ek post die voorblad sodra ek seker is dit kan gedruk word soos ek dit wil hê.
Dankie vir almal wat so lekker hier lees. Ek vergaap my aan waar julle almal woon.
Groetnis
Karl
Advertisement

Anna Said:
on March 26, 2010 at 7:33 am
Kan nie wag nie, gaan dit beslis koop
Riana Said:
on May 22, 2010 at 8:32 pm
eh het vandag op die site afgekom! Oorspronklil die storie van die troukoek met bene gelees en daarna MOES ek die res ook lees. Ek het lank laas so lekker gelag. Baie dankie
jou boek is beslis op my lys!!!
meermin Said:
on May 28, 2010 at 7:41 am
My don der vreemdeling heel toevallig kliek ek toe mos net nou op jou link en wat sien ek, ‘n nuwe ‘ou’ inskrywing!!!
Ek moet nog by jou uitkom, los jou mail addy vir my, wil jou ietsie vra!!
meermin Said:
on January 24, 2011 at 12:04 pm
WAT HET VAN JOU GEWORD