Na amper ‘n jaar van harde werk en baie spaar, is ek weke weg van die loodsing van my boek.
Dit is voorwaar iets wat elke bruid, toekomstig of verlede tyd sal laat lag tot by trane.
Ek post die voorblad sodra ek seker is dit kan gedruk word soos ek dit wil hê.
Dankie vir almal wat so lekker hier lees. Ek vergaap my aan waar julle almal woon.
Groetnis
Karl
