Ek strompel gister oor die bruid. Sy het seker ‘n boks Calmettes in en drink hoesstroop net vir die wis en onwis.

Ek strompel gister oor die bruid. Sy het seker ‘n boks Calmettes in en drink hoesstroop net vir die wis en onwis.

{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }
meermin Said:
on February 5, 2009 at 5:23 vm
Goeieste maar sy het kanna aan haar!! Karl ek soek dringend ‘n kontak nommer van jou …. gooi ‘n mail vir my dit is dringend!!!
meermin Said:
on February 5, 2009 at 5:26 vm
Toemaar ek het jou nommer op jou ander blog gekry, verwag ‘n oproep later ….
Marina Said:
on February 5, 2009 at 10:30 vm
SJOEEE!!! EK IS STOM!!!
Amanda Said:
on February 6, 2009 at 9:22 vm
Fire daardie ontwerper (of miskien die bruid?)!!