Hallo 2009

Net toe julle dink ek het pad gevat!

VOORSPOED VIR 2009 VIR ALMAL.

Ek is Maandag weer op my pos met ‘n nuwe konsep vir hierdie blog, baie nuus, wenke en sommer net lekker lag vir al die trougedoentes daar buite.

Karl

4 Kommentaar »

  1. meermin Said:

    Welkom terug!!

  2. boendoe Said:

    Welkom, welkom! :wink:

  3. Lilly Said:

    Geniet jou stories baie.Sal net nie myself in jou stories wil herken nie!!!Trou in Meimaand.Groetnis

  4. Dellie Said:

    Dis seker te laat om te sê welom terug :mrgreen: :oops: dis al amper Feb! Ek begin nou eers weer opvang hier by jou. Maar mag die jaar vir jou al die drome wat jy het, werklikheid laat word. Glo net, die res sal volg. :wink:


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Lewer Kommentaar