{ June 12, 2008 @ 12:56 pm } · { Uncategorized }
on June 12, 2008 at 1:10 pm
Mmm, het darem nou lekker gegiggel vir die 2de laaste foto! Dink jy hulle het op Sandy bay getrou? LMGA
on June 12, 2008 at 6:19 pm
Nee wat so in my Adams en op ‘n fiets gaan jy my nie kry nie, maar daai Aspoestertjie een is nogal mooi!
on June 13, 2008 at 10:35 am
Was seker die goedkoopste trou uitrusting in die geskiedenis…
on June 17, 2008 at 10:41 am
Die twee met hulle fietse, agge nee man! Die ene waar die bruid van die koets op ding afklim staan, lyk of sy in die lug staan? Sweef soos net ‘n verliefde bruid kan sweef!!
on June 17, 2008 at 2:38 pm
Ek sien gompie hou die bruid se trougeskenk vas…
{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }
Fill in your details below or click an icon to log in:
You are commenting using your WordPress.com account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Twitter account. ( Log Out / Change )
You are commenting using your Facebook account. ( Log Out / Change )
Connecting to %s
Notify me of follow-up comments via email.
My site is worth $1219.1.How much is yours worth?
Get every new post delivered to your Inbox.
Zee Said:
on June 12, 2008 at 1:10 pm
Mmm, het darem nou lekker gegiggel vir die 2de laaste foto! Dink jy hulle het op Sandy bay getrou? LMGA
Pikkelik Said:
on June 12, 2008 at 6:19 pm
Nee wat so in my Adams en op ‘n fiets gaan jy my nie kry nie, maar daai Aspoestertjie een is nogal mooi!
sonneblomseplekkie Said:
on June 13, 2008 at 10:35 am
Was seker die goedkoopste trou uitrusting in die geskiedenis…
meermin Said:

Dellie Said:
on June 17, 2008 at 2:38 pm
Ek sien gompie hou die bruid se trougeskenk vas…