{ April 8, 2008 @ 5:55 vm } · { Fotografie }
Weer tyd vir julle skerp captions – wat dink die bruid hier?
on April 8, 2008 at 6:16 vm
“En nou is ek lus vir ‘n lekker room belaaide choclate eclair”
lol
on April 8, 2008 at 7:35 vm
“dit begin nou regtig voel asof iets hier bo-langs nie meer is waar dit moet wees nie…..kan iemand dit sien?
on April 8, 2008 at 8:33 vm
hel sy gaan die arme klein mannetjie dood lè, sy wonder seker of alles bo langs toe is, daar kort ietsie so daar bo, sy wys te veel en so ook te veel vet!!
on April 8, 2008 at 9:07 vm
“Hier’s hy! Ek het ook ene! Wie het nou ooit kon dink ek gaan op gleufie-dag trou?!”
on April 8, 2008 at 10:42 vm
Bruid: “Dit is die LAASTE rok wat die mannetjie vir my ontwerp en ek wens hy wil my blomme teruggee!”
on April 10, 2008 at 11:14 vm
“Maak tog gou lat ek kan uitasem!”
{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }
Name (vereisde)
E-mail (required, never displayed)
URI
Notify me of follow-up comments via email.
My site is worth $1219.1.How much is yours worth?
neykie Said:
on April 8, 2008 at 6:16 vm
“En nou is ek lus vir ‘n lekker room belaaide choclate eclair”
lol
Marina Said:
on April 8, 2008 at 7:35 vm
“dit begin nou regtig voel asof iets hier bo-langs nie meer is waar dit moet wees nie…..kan iemand dit sien?
meermin Said:
on April 8, 2008 at 8:33 vm
hel sy gaan die arme klein mannetjie dood lè, sy wonder seker of alles bo langs toe is, daar kort ietsie so daar bo, sy wys te veel en so ook te veel vet!!
Dellie Said:
on April 8, 2008 at 9:07 vm
“Hier’s hy! Ek het ook ene! Wie het nou ooit kon dink ek gaan op gleufie-dag trou?!”
Karl Said:
on April 8, 2008 at 10:42 vm
Bruid: “Dit is die LAASTE rok wat die mannetjie vir my ontwerp en ek wens hy wil my blomme teruggee!”
Emil Said:
on April 10, 2008 at 11:14 vm
“Maak tog gou lat ek kan uitasem!”