Net om die week beter te begin

funny-wedding-photos-4.jpg

funny-wedding-photos-2.jpg

funny-wedding-photos-7.jpg

funny-wedding-photos-14.jpg

funny-wedding-photos-8.jpg

funny-wedding-photos-11.jpg

funny-wedding-photos-6.jpg

4 Kommentaar »

  1. SHARKS Said:

    lyk of die man op die eerste foto nie kan wag dat hulle alleen moet wees nie!!

  2. neykie Said:

    foto 4 & 5 is lagwekkend. pragtig

  3. mnr.muller Said:

    Ek hou van die seun wat op sy horlosie kyk – sjame, en sy ander arm is nog in gips ook. Haha, miskien sal hy ‘n geduldiger bruidegom wees eendag.

  4. Dellie Said:

    Foto nommer drie is histeries snaaks vir my! :lol: Het meneer op daai dag uit die kas geklim?


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Lewer Kommentaar