Ai ai Meraai

Vandag het ek ‘n kleintjie dood aan mense wat die huwelik as heilige verband verinneweer en verwoes tot blote menslike gedrag. Die media is tans vol van smerige stories oor beloftes en ander onsmaaklike detail wat elke mens eerder vir homself moes hou.

Trou jy, moet jy dit ernstig opneem met jouself en deeglik bewus wees van wat jy nou eintlik doen. Daar is nooit plek vir ander persone binne ‘n huwelik nie, al gooi jy ook watse draaie en gebruik jy watse mooi verduidelikkings.

Die antwoord – as jy nie 100% seker is van jouself binne die huwelik nie, moenie trou nie. Maklik.

Ek het te veel troues gesien waar albei partye gehoop het die huwelik sal beter word soos tyd aangaan. Ai.

Ai meneer

3 Kommentaar »

  1. Shade Said:

    Eish. Lyk soos SH se kop van agter.

  2. Ai tog.

  3. harrylikewambos Said:

    wat het ons hier? hehehe


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Lewer Kommentaar